Welkom by die webtuiste van PLAAK

Tuisblad Kontak ons Gasteboek Lirieke Fotos Nog Fotos NOG LIRIEKE

Wie is ons? SIEN willeklong.co.za INTERVIEW en ook nog fotos in die studio

Ons is maar twee doodgewone mense wat daarvan hou om musiek te maak . Ons passie vir die Afrikaanse taal is groot en die enigste manier om dit te uiter is om dit uit te druk in die vorm van noote wat skuil in die klanke van musiek .

Wie is die Goggas in PLAAK

Die grootste van die goggas is Marius Molaar op kitaar . Hy s die een met die oor vir musiek .Die klein gogga is Insi Sevus op kitaar . Hy s die een wat lirieke skryf . Saam maak hulle musiek

.

5155

 

Watter tipe musiek maak ons?

Seersekerlik enige tipe . Ons proebeer maar soft rock liedjies skryf met hopenlik n catchy phrase so tussenin en dan bid ons maar dit sal iemand se smaak pas . Maar in n neutedop dink ek kan ons se enige musiek waarvan ons hou . Van ons musiek kan gevind word op www.bandspace.com/plaak en ook www.myspace.com/plaak1

Hoe het ons name ontstaan

PLAAK soos almal weet is tandheelkundig van aard.Ons ook . Ons het een aand in n Britse Pub gesit en die barman het gese ons behoort onself PLAQUE te noem en so het die naam ontstaan . Molaar is die grootste tand en insisevus is die voorste snytande en so is ons elk met n naam gedoop volgens ons fisiese lengtes .

Afrikaans Afrikaanse PLAAK Webtuiste   welkom